You are viewing a single comment's thread from:

RE: Kwaliteit Pos | Quality Post

in Steem Kids & Parents3 years ago

Daar is geen beter woord in Afrikaans as LEKKER nie!
"Local is lekker" is 'n gesegde wat almal in Suid Afrika ken.

Dis so waar. Om te skryf, of liewer, om goed te skryf verg baie naslaan, tyd en inspanning en so dikwels word dit nie waardeer nie of gekritiseer. Dit het ek maar alte gou besef toe ek my eerste boek gepubliseer het.
Dan het ek ook geleer dat ons soms te fyngevoelig is. My dogter het die wonderlikste gesegde; "We take it from whoever it comes".

image.png

Sort:  
 3 years ago 

Sehr schön!
;-)

(...und ich konnte es sogar fast schon lesen ohne den Übersetzer...)


Baie mooi!
;-)

(... en ek kon dit amper lees sonder die vertaler ...)

 3 years ago 

Where can I get more informations on your book(s)?
;-)

 3 years ago 

Haha! I don't think you will be interested. It is about weight loss (•ิ‿•ิ)

 3 years ago 

;-))

Imagen2.png
CONGRATULATIONS

This post has been upvoted with @steemcurator09/ Curated by: @weisser-rabe

We will have to organize this book ;-))

 3 years ago (edited)

Baie dankie! Steemit is lekker!
@weisser-rabe